Die Gelofte-album

R119.99

Kategorieë:

Beskrywing

Die Gelofte-album is nou op Dapper Media beskikbaar.

Hierdie album bevat die bekende titelsnit “Die Gelofte”, wat vir die eerste keer in die geskiedenis getoonset is.

Sing saam met Adam Tas, Appel, Bok van Blerk, Chris Chameleon, Karlien van Jaarsveld, Ghapi, Lianie May, Jan Rhaap, Neil Somers, Corlea, Dewald Wasserfall en meer. Ons sing trots saam met dié melodieë.

Die album is deur Inhoud Huis Musiek met ondersteuning van AfriForum vervaardig.

Lees meer oor Inhoud Huis.

Lees meer oor AfriForum.