Hoop ongegrendeld | Tuiskonsert

R49.00

Hierdie konsert sal eksklusief beskikbaar wees op Dapper Media vanaf 16 – 21 Desember 2020.

Kaartjies is nou beskikbaar eksklusief op Dapper Media
Jy sal ‘n koeponkode ontvang op 16 Desember 2020

Tuiskonserte is ‘n trotse inisiatief van AfriForum.

Kategorieë:

Beskrywing

Organisasie: AP Kerk

Taal: Afrikaans

Tyd: 44 minute

Formaat: HD video

Koste: R49

Beskikbaarheid: Hierdie konsert sal eksklusief beskikbaar wees op Dapper Media vanaf 16 – 21 Desember 2020.
Indien jy jou kaartjie vooraf koop sal jy ‘n koeponkode ontvang op 16 Desember 2020

 

Alle tuiskonserte is beskikbaar op enige slimtoestel