Kom gesels saam! Wees eerlik: goed of sleg – ons almal wil weet. Hier gee Dapper Media en vriende vrye teuels aan ons menings oor wat tans in die wêreld van musiek, vertonings en films gebeur. As jy iets nuuts gesien of gehoor het, laat weet ons!

Dink jy dat jy dalk die nuwe André P. Brink is? As jy blogs of resensies skryf, wil ons daarvan weet.

Kontak ons, ons wil graag jou mening hoor.

OPTOG! Laurika Rauch- en my ervaring.

OPTOG! Laurika Rauch- en my ervaring.

– SALET SMITH In my kinderdae het ek altyd Laurika Rauch se musiek in die agtergrond gehad, en min wetend het sy ’n groot rol gespeel in my liefde...