Dapper Media-kaartjies

Het jy ’n konsert of fliek, of speel jou band dalk iewers waar mense kaartjies moet koop? Dapper Media kan jou help. Ons is 110% gerat om jou heuglikheid se kaartjies te verkoop – maak nie saak hoe groot of klein nie.

Goedkoop, vinnige en maklike kaartjieverkope wat jou moed nie in jou skoene laat sak nie? Dapper Media kan jou help. Ons is 100% gerat om jou optrede of vertoning se kaartjies te verkoop – maak nie saak hoe groot of klein nie.

Bemark en verkoop jou byeenkoms op Dapper Media.

Hoe werk dit? Wat kos dit? Kontak ons hier.

Geen gebeure word tans gelys nie