Twee jong, vlymskerp vriende met ’n passie vir films resenseer plaaslike en internasionale films. Beleef hoe hierdie aanbieders ’n vermaaklike en prettige resensie oor die nuutste films gee wat jou gaan laat skaterlag. Dié twee manne gee lewe aan en ’n lus vir opkomende films sodat jy met opgewondenheid kan gaan fliek.

Aangebied deur: Pierre Malan en Luan Lauw
Regie en redigeerder: Elrich Yssel

Kritikus – IT Chapter Two

Kritikus – Joker

Kritikus – Gemini Man

Kritikus – Terminator: Dark Fate