Twee jong, vlymskerp vriende met ’n passie vir films resenseer plaaslike en internasionale films. Beleef hoe hierdie aanbieders ’n vermaaklike en prettige resensie oor die nuutste films gee wat jou gaan laat skaterlag. Dié twee manne gee lewe aan en ’n lus vir opkomende films sodat jy met opgewondenheid kan gaan fliek.

Aangebied deur: Pierre Malan en Luan Lauw
Regie en redigeerder: Elrich Yssel

Kritikus – IT Chapter Two

Kritikus – Joker

Kritikus – Gemini Man

Kritikus – Dark Fate | Resensie / review |

 

Kritikus – Star Wars: The Rise of Skywalker | Resensie / Review |

Die einde van Star Wars of net jou liefde vir die reeks films? Luan en Pierre gee hulle opinie.

Kritikus – 1917 | Resensie / Review |

Wat was vir jou die beste film wat afspeel in ‘n oorlog?  Mag 1917 dalk jou wêreld verander…

Kritikus – Birds of Prey: And the Fantabulous Emanicpation of One Harley| Resensie / Review |

‘n Film met vrouens vir die dames. Is dit die begin van Harley Quinn se suksesvolle reeks films? Pierre en Luan vertel vir jou meer…

 

Kritikus – Sonic the Hedgehog | Resensie / Review |

Ystervark of krimpvarkie… Maak nie regtig saak nie. Want die blou spoedvraat sal jou laat dink aan jou jeug en die jeug se aandag hou.

Kritikus – Gretal & Hansel | Resensie / Review|

Pierre en Luan ontmoet ‘n baie vriendelik “tannie” wat hulle wil bederf met soetigheid…. Hulle lewer ook hulle opinie oor die nuwe Gretal en Hansel  gruwelfilm.

Baie dankie aan Forum Films en die Kritikus-span vir die reeks resensies!